Magdalenahuis is ‘n program van Badisa. Badisa is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).
Verantwoordelikhede:
- Supervisie en praktykleiding van maatskaplike dienspersoneel
- Betrokkenheid by finansiële bestuur, bemarking en fondswerwing
- Verteenwoordiging en onderhandeling binne gemeenskappe en gemeentes.
Minimum Vereistes:
Die suksesvolle kandidaat beskik oor minstens vyf jaar toepaslike ervaring binne die kinder- en gesinsorgveld. Ervaring in supervisie en programbestuur is 'n sterk aanbeveling. Verdere vereistes sluit in:
- Uitstekende fasiliteringsvaardighede
- Die vermoë om op alle vlakke te kommunikeer
- Konflikhantering
- Strategiese denke
- Die vermoë om onafhanklik te werk
- Rekenaarvaardighede
Registrasie by die Suid-Afrikaanse Raad vir Maatskaplike Diensberoepe is verpligtend.
Stuur ’n volledige CV, met bewys van registrasie, voor/op 29 November 2024 aan:
#J-18808-Ljbffr