Junior Programmer / Junior Programmeerder
Kern doel van die pos: Die instandhouding en / of ontwikkeling van IT sagteware, databasisse en stelsels van die OVK Groep.
- Voltooide tersiêre kwalifikasie in IT Sagteware Ontwikkeling (B-Graad / N.Dip) en / of soortgelyke ondervinding in IT sagtewareontwikkeling;
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Goeie organisatoriese vermoëns;
- Moet onder druk kan funksioneer;
- Die ontwikkeling en instandhouding van IT sagteware en stelsels;
- Die analise van stelsel en transaksionele databasisse en data vir verslagdoening doeleindes;
- Lewer bedryf verwante dienste aan bestuur en die OVK Groep;
- Byhou van toepaslike administrasie.
#J-18808-Ljbffr