Ons is opsoek na 'n Afrikaans / Engels sprekende verteenwoordiger.
Verantwoordelikhede:
- Om ons regsspan te help met die voorbereiding en verwerking van papierwerk.
- Die opvolg met bulju’s en klerke van howe.
Minimum vereistes:
- Matriek met soortgelyke werksondervinding as ‘n regs assistent.
- Moet onmiddelik beskikbaar wees.
- Oog vir besonderhede en goeie telefoon etiket.
- Excel / Word / Outlook vaardig.
Job Type: Full-time
Pay: R4800,00 per month.
Indien u nie binne 14 dae terugvoering gekry het nie, was u aansoek onsuksesvol.
Slegs ernstige aansoeke sal oorweeg word. GEEN KANSVATTERS WAT ONS NET TYDELIK WIL MISBRUIK VIR JOU KLERKSKAP NIE.
#J-18808-Ljbffr