Rol sluit in: o HR, IT, office manager o Verwag van die person om die ERP te dryf en nodige veranderinge te kan maak, basies raak die persoon die system champ o Alle aspekte van SARS o Oudit hanteer o Kommunikasie met banke o Span bestuur van 3 mense (2 fruit accountants en 1 debtors clerk) o PowerBi ervaring of bereid wees om dit te leer o Maandeinde o Navrae van kliente en krediteure te hanteer CA met - 5 jaar post article Verkieslik ervaring in die vrugte bedryf