Kern doel van die pos Die instandhouding en skryf van programme en stelsels vir die OVK Groep. Minimum Vereistes: n Tersiêre kwalifikasie in IT Sagteware Ontwikkeling of in die finale fase van studies van n tersiêre kwalifikasie in IT Sagteware Ontwikkeling of Graad 12 met 3 jaar praktiese ondervinding in IT sagteware ontwikkeling. Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Uitstekende Rekenaarvaardighede; Syfervaardig; Goeie organisatoriese vermoëns; Moet onder druk kan funksioneer; Moet vertroulikheid kan handhaaf; Uitstekende interpersoonlike vaardighede en vermoë om in n span saam te kan werk; Sterk analitiese en probleem oplossingsvaardighede. Verantwoordelikhede: Die skryf en instandhouding van IT programme en stelsels; Lewer bedryfsverwante dienste aan bestuur en OVK Groep; Byhou van administrasie. Main purpose of the position The writing and maintaining of programmes and systems for the OVK Group. Minimum requirements: A tertiary qualification in IT software development or in the final phase of studying towards a tertiary qualification in IT software development or Grade 12 with 3 years practical experience in IT software development. Skills: Sound communication and language skills in Afrikaans and English; Exceptional computer literacy; Strong numerical ability; Strong organisational skills; Must be able to work under pressure; Must be able to maintain confidentiality; Excellent people skills and the ability to function in a team; Strong analytical and critical thinking skills. Responsibilities: Writing and maintenance of IT programmes and systems; Delivery of IT related services to management and the OVK Group; Maintenance of relevant administration.