Ons is opsoek na n
Boekhouer/Krediteure Klerk vir n Firma Gelee in
Pretoria Oos
R15 000 - R20 000 per maand
Vereistes
Nasionale Diploma of Graad in Rekeningkunde, Finansies of 'n verwante veld (bv. BCom Rekeningkunde).
Minstens 2-5 jaar ondervinding in boekhouding of 'n soortgelyke rol.
Ervaring met boekhoudprogrammatuur soos Pastel, QuickBooks, SAP of Xero.
Kennis van BTW, belasting en finansiële regulasies.
Vaardighede en verantwoordelikhede:
Opstel en instandhouding van finansiële state.
Rekonsiliasie van bankstate en grootboekrekeninge.
Verwerking van debiteure- en krediteure-transaksies.
Opstel van finansiële verslae en begrotings.
Sterk analitiese vaardighede.
Eie betroubare vervoer noodsaaklik
STEPCO RECRUITMENT