Vereistes
Å Relevante onderwys- of taalkwalifikasie.
Ervaring as onderwyser of fasiliteerder, of ervaring in Å koshuisomgewing.
Ondervinding om met kinders of tieners te werk, bv. onderrig, mentorskap of jeugleierskap.
Ondervinding in afrigting van lewensvaardighede soos kommunikasie, konflikoplossing, of soortgelyke vaardighede sal voordelig wees.
Geldige noodhulpopleiding.
Vertroud met hantering van noodgevalle, konflikte of uitdagende gedrag, en vermoë om die situasie kalm en regverdig aan te spreek.
Uitstekende kommunikasievermoë in Afrikaans en Engels.
Vermoë om effektief te kommunikeer met kinders, ouers en personeel.
Vermoë om groepe studente te lei en toesig te hou.
Respek vir en begrip van diverse kulturele agtergronde.
Innemende en gemoedelike persoonlikheid.
Bereidwillig om aan te pas by uiteenlopende werksure en verantwoordelikhede.
Verantwoordelikhede
Daaglikse toesig en bestuur van skedules vir kinders.
Monitor kinders se fisiese gesondheid en bied mediese bystand soos nodig.
Handhaaf uitnemende standaarde.
Bestuur personeel.
Doeltreffende bestuur van kursusskedules, -aktiwiteite en -assesserings.
Lewer interaktiewe en praktiese sessies wat aktiewe deelname aanmoedig.
Lei kinders in die identifisering van hul leierskapstyle en lewensvaardigheidsbehoeftes.
Fasiliteer groepaktiwiteite, besprekings en rolspele om werklike scenarios te simuleer.
Kweek Å veilige, respekvolle en bemoedigende leeromgewing wat kinders inspireer.
Bystand met uitrol van vakansieprogramme en akademiese uitnemendheidskursusse.
Stuur jou CV vir