'n Afrikaanse Gemeente in Centurion is op soek na 'n Rekenmeester.
Jou graad (BCom or BCompt (Acc)) sowel as ten minste 5 jaar ondervinding sal jou in staat stel om:
- die primere dokumente na te gaan en seker te maak dit is reg;
- seker te maak die finansiele beleide word gevolg en nagekom;
- die toepassing van normale rekenkundige praktyke;
- die opstel van bestuurstate;
- sorg dat verskaffers betyds betaal word;
- om seker te maak joernaal inskrywings word gedoen;
- die hantering van die slaris betalings en dat dit betyds en volledig gedoen word;
- die opdatum hou van die baterregister;
- die opstel en bestuur van 'n jaarlikse begroting;
- moet kan instaan vir die bedryfshoof indien die nie by die kantoor is nie.